Blomme Prag

Go to content

Main menu

 
 


MISSIE

'n Inisiatief van Afrikaanse boere om hulle eie produkte direk te bemark en te verseker dat plaaslike landbou ondersteun word en kan voortbestaan.


VISIE

Om landbouprodukte plaaslik te verkoop en te verseker dat dit kompeterend is teen goedkoop, ongekontroleerde, gesubsidueerde, ingevoerde produkte van die buiteland en om sodoende die koolstofvoetspoor tot die minimum te beperk.


 
 
 
 
 
Back to content | Back to main menu